Thursday, January 8, 2015

4 Door Commercial Fridge for Shops (Stainless Finness) - for sale

Need to store your fresh food in your shop, business, then this second-hand  4 Door Commercial/Industrial Fridge for Shops is the one with a outside compressor. Please Call Hennie at 082 869 9013...R3 500 Price exclude Installation.
4 Door Commercial Fridge for Shops (Stainless Finesse)
4 Door Industrial Fridge
External Compressor


Sunday, January 4, 2015

So Hanteer Augusta Motors in Okavango Park, Brackenfell my as Kliente

Ek weer siels ongelukkig. 

Augusta motors het nie eers my dipstiek truggesit nie,daar is niks ...die gat waar dit moet wees is afgeblok met n stopper.Dit als nadat MR X my belowe het hul doen proffesionele diens.
Eers het hul nie al my rediator se parte trug gesit nie en die een pyp op die engin het water gelek van dat een af, als nadat ek n sub assembly aan hul gegee om oor te bou na.
Hy het my n astronomiese rekening eers gegee,gelukkig het ek vasgestel dis ver bo die markprys.

Toe ek trug gaan met die water lek het hy geen werksmag en my opgestry en ek moes elders gaan vir herstelwerk daarvan,waar vasgestel was hul het nie eers die klein o-rings vervang nie.


Dis die laaste keer dat ek hul sal gebruik ek weet voor my siel hy gaan vir my se die bakkie se enjin kom nie met n dipstiek uit nie,en as ek vra waar is die oorspronklike engine s'n sal hy sekerlik opstry daar was nie een.
Dis mos man wat met die bybel onder die arm werk.
Dank die hemelse vader ek vir die gemors kla betaal by Augusta motors.

Dis hoe hy vereder kominikeer met my op Facebook, nadat ek gevra het wat hy gaan doen omtrent die probleem. 
  • MR X: Hallo Hennie....... die bakkie was meer as 3 maande terug in my werkswinkel. Al die parte wat gebruik was het jy verskaf. Daar is niks wat ons nie vervang het nie. Ek is bly om te sien dat jy die forum gebruik om my swart te smeer. Ek is meer volwasse as dit.

    Hennie Vermeulen: Presies, ek het die bakkie met een hele volledige enjin wat net n gat in blok gehad het oorgegeen aan julle en n sub assembly soos jy aangevra het.
     
  • MR X: GEEN voertuig gaan kan ry as die dip stick en pyp nie terug is nie, want die kompressie sal die olie uitstoot, so hoe verduidelik jy aan my dat die voertuig gery het. Al het dit net ge- idle sou die hele masjien onder olie gewees het. Moet nie dinge kwyt raak wat nie waar is nie.

    Hennie Vermeulen: Kom soek jy dan self die dipstick, ek neem aan jy argumenteer gereeld met kliente so.....soos ek tot nou toe behandel is
     
Hennie Vermeulen aan MR X Ongelukkig hou ek my hande stomp en raak aan niks, jy het professionele diens belowe, ek gooi net water en petrol in as nodig, ongelukkig moet ek jou workmanship trust of die olie genoeg is.
  • MR X: Ja Hennie Vermeulen,ek is bly om te sien dat jy dit orals plaas. Enige werktuigkundige of enige iemand wat kennis dra van n voertuig , sal vir jou se indien daar nie n DIPSTICK is nie of indien die pyp waar die dipstick is nie daar is nie...... die olie oral in die engine kompartement is en dat die kompressie die olie uit sal druk. Dit is baie snaaks dat jou voerrtuig vir 3 maande ry en nou ewe skielik is dit n DIPSTICK probleem..... GEEN voertuig sal loop en nie olie uitspuit as daar nie n dipstick is nie, selfs al IDLE so n voertuig net......Ek raak nie betrokke by snert nie......
Hennie Vermeulen Soos jy sien argumenteer ek nie, want die engin loop maar daar is geen vorm van enige dipstick nie.
  • MR X Ek raak nie betrokke by jou smeer veldtog nie, maar sal my belange beskerm. Jy val tot my as persoon aan.Geniet jou dag en doen soos jy voel.....
Hennie Vermeulen: Ek voel ma net soos die prokureur wat jou nie wou betaal het nie....as da gemaak was soos ek gevra het van dag een af, vir n kwitasie eers, sou ek nie die werk oorgegee het nie. Maar soos meeste weet as die motor eers in die werkswinkel is, het die eienaar mos so te se 0 regte. My doel is om mense in te lig oor swak diens, of geen na dienste. Wees gerus ek sal die voertuig self laat regmaak by iemand anders, ek sal geen verdere dienste by Augusta Motors verlang nie .

Ek wil graag by se, MR X se ek val hom as persoon aan, hy het as persoon my privaat eiendom betree en met groot beloftes die hertsel werk aangebied, namens Augusta Motors.

So het als begin op Facebook tussen my en MR X: 

September 16, 2014 11:01 am
Dag Hennie , Marina se dat jy jou Colt se motor wil laat doen bel my by 021 981 7662 of op my sel 079 2300 430

September 16, 2014 12:38 pm
hi ..is jy da
Ja ek is
wat sal jy vra om die enjine oor te doen...hy is stuck...ek sal die parte koop, behalwe as jy beter prys kan kry
Colt 2.5 Diesel Bakkie
Wat het gebeur ? Kan ek kom kyk en dan daarvan daan n prys kwoteer.

Hennie ek moet vir jou se, ek is nie n voorstaander van n klient wat sy eie onderdele koop nie. Ek het al my hande gebrand. Mens koop tog nie n steak by Checkers en braai dit by die Spur nie. Daar is soveel dinge wat verkeerd gaan ............

Ek wil reguit wees, ek wil nie ekstra kommisie op parte betaal nie...dis waarom ek dit self wil koop om kostes te sny

Ek verstaan wat jy se, maar dit gebeur baie maal dat iets foutief gaan dan is daar n stryery tussen klient en werkswinkel. Ek was al in die hof oor n klient wat n oliepomp voorsien het toe raak haar motor warm - sy beskuldig toe vir ons. Ek sal jou n billike kwotasie gee op alles en dan kan jy self besluit.

Waar werlk jy
My besigheid is Augusta Motors in Brackenfell. Ek is n goedgekeurde werkswinkel van die RMi.
hoe wil en gaan jy my kwiteer, jy moet mos die engine oop maak
Dit is hoekom ek vra wat het gebeur???
Waar staan die bakkie dan kom kyk ek......


September 16, 2014 2:21 pm
by my huis
Kan ek gou kom kyk asb?
ja , 150 buitekant straat

September 17, 2014 10:27 am Kan jy asb vir my n kwitasie stuur om die quote op my bakkie te doen...hennie@getawayafrica.com

September 19, 2014 8:03 am
Hallo daar - ons tel gou vanoggend so teen nege uur jou bakkie op.

September 25, 2014 11:02 am
Bel my
maak so
moet ek ma draai kom maak

September 29, 2014 5:52 pm
Hoe lyk dinge
Kan jy n draai maak - daar is n paar parte wat ek nodig het.


19 hours ago (04 January 2015)
 Dag se, toe die klient laas week hier was om die bakkie te koop, vind ons uit julle het nie eers die dipstick met sy pyp en al trug gesit nie(daars niks)...Ek sal graag wil weet hoe die gemors nou herstel sal word. Moet se, ek moes te kostes al die radiator plaat trug gesit het en die water pyp wat gelek het herstel het.

Hallo Hennie wanneer was jy laas week by my ????
Bedoel jy ek moes dit uitgehaal het?
Nee oet nie dinge beweer wat jy nie kan staaf nie.


Volgens MR X is sy besigheid (Augusta Motors) hier geregistreer:
RMI WESTERN CAPE REGIONAL OFFICE (Cape Town)
GPS :     -33.906913,18.588481
Postal Address :     P O BOX 755, PAROW, 7499
Street Address :     19 Picton Street, Parow, 7500
Tel Number :     (021) 939-9440
Fax Number :     (021) 939-9336
General Manager :     Joy Oldale / 082 464 4009


My geskrewe aan hulle (RMI Western Cape Regional Office, Cape Town:(04January 2015)   Hier volg n verslag en "Complaint" hoe jul geregistreede motor handelaar/werkwinkel (Augusta Motors in Brackenfell) my as klient hanteer en dienste lewer onder jul vaandel. http://wpbusinesslinks.blogspot.com/2015/01/so-hanteer-augusta-motors-in-okavango.html

Andries Bosman het laat weet, Augusta Motors, h/v R 300 en Strand Weg Kuilsrivier, beleggers het daar ook geld verloor.

Mense daar is nou prokureur aangestel wat my dwing om my "content" te verwyder, dink jul dis regverdig dat niemand anders mag weet wat gedoen is omtrent die aangeleentheid nie? Waarom word die foute nie herstel nie, maar ek word net afgejak? Daarom het ek name uitghaal...

MR X ek vra groot omverskoning oor die aangeleentheid, maar voel sterk dat ander moet gewaarsku word teen sulke tipe dienste.Dis hard verdiende geld en al sommige mense die wet beskerm sulke tipe dienste, en daar baie daar buite wat afhanlik is van hul inkomste en met trots dienste lewer en verdien nie om in dieselfde kraal geskeer te word nie.

Sunday, December 21, 2014

Durbanville to Tygervalley Business Group free Advertising

Durbanville to Tygervalley Business Group where private persons sells, swaps and advertise there goodies, Craft Market Products to local companies advertising there services,
A Durbanville to Tygervalley Facebook Page where the community sellers from home made products to professional specials made items can build social Relationships with their buyers and clients in Cape Town in the western Cape Province.
Swap or Sell your unwanted Products, tell us whats happening in and around your Durbanville to Tygervalley, give us the latest news.
Most people in your District are animals lovers, tell us about your dogs, Cats, Birds to Farming animals like pigs, cows and chickens, sell them live or fresh right here.
If you got a Diet Idea, giving spa treatments or a guest house to Hotel manager advertise your Durbanville to Tygervalley hospitality services and accommodation specials Free with us.
If you think the Municipality Services are good or bad in your area, take a picture and tell the community about it.
If its about a Event with live entertainment you want to talk about , or want to advertise your Durbanville to Tygervalley Property or a car for sale, go ahead and post it for free.

Monday, December 8, 2014

Walk-in Cold Rooms & Commercial or Industrial Freezer Storage Units Builders in South Africa.

We build Packing Stores and Refrigeration Walk-in Units (For Cool or Frozen Products) Builders and maintenance. We based in Cape Town with 30 years’ experience on Cold Store Construction in New or Second Hand Commercial or Industrial Walk-in Cold/Freezer Rooms. We owner operated with well trained Cool-Room Technicians,“Red Seal”.
We build Packing Stores and Refrigeration Walk-in Units
We are Specialising in the Design, Building and Installation in the Cooling Industrial, Commercial and Agriculture Temperature and Humidity Control Environments, Mainly Cold Rooms, Freezer Rooms, Drying Rooms. From the smallest Frozen Areas to huge Warehouse with Cool-Rooms where temperature and humidity is required.
hennie@getawayafrica.com

Cell: 082 869 9013 (Hennie Vermeulen)

Latest Projects Done in Cape Town:

Secondhand Cold Room Panels Ready for the new Location
New Cold Room condensing unit installed in Cape Town
Latest Project (2.4 x 2.4 x 2.5high) Freezer Room at Houw Hoek Farm Stall(Plaasstal)
Electric Control Box ...more photos will come soon.
Western Cape Coolers and Freezers
Hopman Brewery in Milnerton(Secondhand)

Recondition Condensing Unit at Hopman Brewery near Paarden Eiland

Sweetwell Farm in Stellenbosch(Second Hand)


1997 Mitsubishi Colt 2,5L Diesel Bakkie for Sale in Wester Cape

Friday, August 15, 2014

Precast Concrete Walls, Vibracrete Fencing in Cape Town

Precast Concrete Walls in Cape Town, South Africa
Searching Manufactures of  Precast Walls in Cape Town who will supply South Africa with Vibracrete Fencing, Well CELMAR Precast Walls in Brackenfell is the bigest Supplier located in the Western Cape.Celmar has full range Vibracrete Slabs and Poles to choose from giving you the property owner the best Garden Wall's and Paving Ideas in the Northern Cape.

Visit Celmar' s Website


Celmar's Precast Concrete Wall's material are compost with the most stringent specifications, with high priorities on strength, uniformity wile products are authorised at highest quality control. As Celmar specialist Vibracrete Fencing, the company ensures maximum product durability, consistency, fire resistant and quality Concrete finishes.

Physical Address: 20 Industria Road, Brackenfell Industrial
Celmar Direct Contact Details: Tel: +27 (21) 981 5561
General Email/Enquiries:     info@celmar.co.za
Precast Concrete Walls by Celmar in Brackenfell
Suppliers in Cement Pavers in Cape Town

Thursday, August 7, 2014

Land-Rover in South Africa Service, Parts, Spares & Accessories

If U looking New or Used Land-Rover Discovery, Devender, Freelander Parts u at the right spot, at Gateway Offroad Centre Mechanical Maintenance Workshop, based in Brackenfell or Wellington, Cape Town, South Africa. Our Landrover Workshops do Repair Works to al makes and models of Land Rover or Range Rover.

Why look on Gumtree for car parts while we stocked with second and new Land Rover parts, open week days from 8.00 am for online or telephone orders and collection. Buy complete range of Genuine Land Rover & Range Rover Parts & Accessories if not in stock we will order ASAP.

Land-Rover Services, Parts, Spares in South Africa





Direct Contact Details:
  • Wellington   -    Tell: 0027 21 873 0718  -  Email Us      goc@gatewayoc.co.za,     GPS code S 33.36.598 / E 18.59.085
  • Brackenfell  -   Tell: 0027 21 981 7781  -  Email Us     reception@gatewayoc.co.za, 36 Gemini street
Gateway offer Landrover Owners genuine or generic parts and accessories for New or Used Vehicles, we specialist on used engines, gearboxes, axles, wheels, electrics, interiors or any other Land-Rover auto spares or accessory. 

Deliver your Land-Rover self or make use of our collect service for Inspection or Service, no job to small for Gateway Offroad Centre Specailised Technicians while the workshop offer the Mechanical Facilities needed for classic and modern vehicles. Please remember Booking essential!